Uncategorized

KREATIWITEIT

2021-04-09T18:17:15+00:00

Kreatiwiteit is een van die een-en-twintigste-eeuse vaardighede omdat dit mense help om aanpasbaar te wees. Dis een van die heel moeilikste en belangrikste vaardighede om kleintyd te ontwikkel. Nota: Om kreatief te wees beteken nie noodwendig om kunstig te wees nie. Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program   Kreatiewe mense is gemaklik met nuwe idees en hulle kan op nuwe maniere dink om verskeie oplossings te vind. Kreatiewe denke gebruik bestaande idees. Kreatiewe idees onstaan terwyl mense reeds bestaande begrippe kombineer en verbind. Kreatiwiteit ontwikkel apart van intelligensie. Dis nie nodig vir iemand om Lees meer

KREATIWITEIT2021-04-09T18:17:15+00:00

Hello world!

2021-03-29T08:14:06+00:00

Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!

Hello world!2021-03-29T08:14:06+00:00

Fisiese adres:

Die Groenhuis

Phone: +27 82 701 1570

Web: Aonetwerk

Go to Top