NUUSBRIEWE

NUUSBRIEWE2021-05-31T16:53:37+00:00

Nuusbriewe

ADJUNKKONSTABEL ABEL

ADJUNKKONSTABEL ABEL (die adjunk) Moordverhaal in drie bedrywe BEDRYF 1 Toe adjunkkonstabel Abel by die moordtoneel opdaag, lê die slagoffer steeds kop onderstebo, uitgestrek in ʼn plas bloed. Hy hurk en druk sy voorvinger in die rooi wat deur sy Nikes sypel. Dit is klewerig en warm ... Forensies sal moet gou maak – die hittegolf bespoedig die ontbindingsproses. Hy vra rond en skryf opsommend in sy notaboek: Tyd: Die slagoffer is omstreeks half twee vanoggend oorval en in Lees meer

RESEP VIR SPRAAK LEES EN SKRYF

Die resep vir spraak 1: (en latere skryf en lees) Normale gehoor: Mens moet goed kan hoor, om goed te praat! Babas en peuters hoor hulself en ander en verfyn die motoriese plan vir spraak wat hulle uit hul langtermyn-geheue oproep om mee te werk. Interaksie met ouers en ander belangrike mense. Jou kind se binding en verhouding met jou is baie belangrik vir sy spraakontwikkeling. Die feit dat jy elke keer reageer, is hoe hy leer praat. As Lees meer

DIE ROL MUSIEK IN BREINONTWIKKELING

Die rol van musiek in breinontwikkeling Musiek het ‘n kragtige effek op ons emosies. ‘n Stil, rustige wiegeliedjie kan ‘n omgekrapte baba kalmeer, ‘n majestueuse koor kan ons oprui en tot groot hoogtes voer. Musiek het egter ook ‘n invloed op hoe ons dink. In die onlangse jare is daar baie navorsing gedoen en geleer oor hoe die brein ontwikkel. Babas word met miljarde breinselle gebore, wat neurone genoem word. Gedurende die eerste lewensjare vorm die neurone verbindings met Lees meer

TEMPORALE BEWUSTHEID

Temporale bewustheid verwys na ‘n kind se interne bewustheid van die verhouding tussen beweging en tyd. Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Hierdie vaardigheid help kinders om met herhalende patrone te werk sodat hulle kan leer om ritmies te beweeg, musiek te maak en vloeiend te lees. Temporale bewustheid is noodsaaklik om beweging en tyd te koördineer en daarom speel dit ook ‘n deurslaggewende rol in oog-handkoördinasie, oog-voetkoördinasie en vloeiende grootmotoriese bewegings. Wat Lees meer

VINGERRYMPIES

“. Vingerrympies” is gediggies of liedjies wat tradisioneel met handbewegings gekombineer is om babas en jong kinders se belangstelling behou. Hierdie is ‘n ou gunsteling onder kinders wat uitstekend is om selfvertroue te ontwikkel. Dit bevorder ook breinintegrasie omdat kinders oefen om tegelykertyd te praat en beweeg. Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program + Spraak- en taalvaardighede Vingerrympies beklemtoon die ritme, intonasie en klempatrone van ‘n taal en dit maak kinders meer bewus van Lees meer

KARDINALITEIT

Een van die vele interessante mylpale op die wiskundepad is dat kinders moet leer om te verstaan wat presies gebeur wanneer ‘n mens voorwerpe aftel. Wanneer kinders tel, verstaan hulle aanvanklik nie hoe die woorde wat hulle sê met hoeveelheid verband hou nie. Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program  Kinders ontdek belangrike begrippe terwyl hulle oefen om voorwerpe af te tel. Hulle ontdek dat elkeen van die woorde in die telrympie ‘n getal Lees meer

Fisiese adres:

Die Groenhuis

Phone: +27 82 701 1570

Web: Aonetwerk

Go to Top